Welkom by NG Gemeente Vaalwater!

Ons is ‘n gemeente in die Noordelike gedeelte van die Waterberge in Limpopo. Ons is oorspronklik NG Gemeente Waterberg-Noord genoem, maar vandag staan ons bekend as NG Gemeente Vaalwater. Ons is ‘n gemeente wat glo dat ons geroep is om volgens ons leuse van Oorgee, Omgee, en Aangee te leef. Kom kuier gerus by die kerkkantoor deur die week en kom woon ons eredienste op ‘n Sondag by. Kom ervaar God se liefde, God se gemeenskap en God se mense.

Ons Eredienstye:

Sondag 9:30

Ons Kantoorure:

Maandae-Vrydae: 08:00 – 12:00

Ons Adres:

387 Strydomstraat, Vaalwater, 0530

Kontak Ons:
078 536 5180

Kantoor: kantoor@vaalwater.ng.org.za
Predikant: jan@vaalwater.ng.org.za