Vir maklike bydraes van dankoffers direk met jou kaart
Ons is ‘n gemeenskap van gelowiges wat van die gemeenskap afhanklik is om ‘n verskil in ons gemeenskap te kan maak.
Daarom gee ons hieronder ons bankbesonderhede waar dankoffers oorbetaal kan word:
Bank: FNB
Rekeninghouer: NG Gemeente Vaalwater
Takkode: 258 629
Rekeningnommer: 626 5819 3398