Ons eredienste word regstreeks op YouTube uitgesaai. Wanneer die erediens 9:30 Sondae besig is, sal dit hier verskyn.
Vir vorige preke, gaan gerus na die “Preke” skakel.
Bank: FNB
Rekeninghouer: NG Gemeente Vaalwater
Takkode: 258 629
Rekeningnommer: 626 5819 3398